Valke kry R500 miljoen se dwelms by hawe

akkreditasie
R500 miljoen se kokaïen is onlangs deur die Valke op die Durbanse hawe gekry. Foto’ s: Verskaf
R500 miljoen se kokaïen is onlangs deur die Valke op die Durbanse hawe gekry. Foto’ s: Verskaf

Die Valke het ’n week gelede by die Durbanse hawe op dwelms ter waarde van meer as R500 miljoen beslag gelê.

Kol. Katlego Mogale, nasionale woordvoerder van die Valke, sê die vraghouer waarin die dwelms was, was glo tussen parte vir vragmotors vir Scania Suid-Afrika bestem.

Volgens haar het die span ondersoekers wat by die hawe toegeslaan het, uitgevind dat die vraghouer glo skelm oopgemaak sou word, die dwelms verwyder sou word en die vraghouer daarna weer geseël wou word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 268/10 & 196/1
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Australia 0
England 147/10
besig om te laai... Regstreeks
Stellenbosch FC 0
SuperSport United 0
besig om te laai... Regstreeks
Sekhukhune United FC 0
Marumo Gallants FC 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.70
+0.9%
Rand - Pond
20.76
+1.1%
Rand - Euro
17.79
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.25
+0.4%
Rand - Jen
0.14
+1.2%
Goud
1,782.59
-0.1%
Silwer
22.40
-0.5%
Palladium
1,864.00
+0.6%
Platinum
957.86
+0.0%
Brent-ruolie
75.44
+3.2%
Top-40
65,993
-0.8%
Alle aandele
72,404
-0.7%
Hulpbronne 10
68,624
-2.1%
Industriële 25
95,800
-0.2%
Finansiële 15
14,289
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos