Veiligheidswag skiet man in inkopiesentrum dood

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Man is Woensdag in die Vaal Mall in Vanderbijlpark geskiet toe hy by ingang vyf van die sentrum ingestap het.  Foto: Melinda Stuurman
’n Man is Woensdag in die Vaal Mall in Vanderbijlpark geskiet toe hy by ingang vyf van die sentrum ingestap het. Foto: Melinda Stuurman

’n Veiligheidswag van die transitomaatskappy SBV is in hegtenis geneem nadat hy Woensdag ’n inkopieganger in die Vaal Mall in Vanderbijlpark doodgeskiet het.

Besoekers aan die sentrum was Donderdag steeds getraumatiseerd toe hulle van die voorval vertel het waarin die 36-jarige veiligheidswag na bewering op Sipho Lucas Kubheka (40) losgebrand het.

SBV het bevestig dat hul veiligheidswag in die skietvoorval betrokke was en dat dit “noodlottige lewensverlies tot gevolg gehad het”.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 212/10
Ireland 183/4
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 212/10
Ireland 183/4
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.38
+0.2%
Rand - Pond
21.03
+0.0%
Rand - Euro
17.56
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,817.69
0.0%
Silwer
22.96
0.0%
Palladium
1,883.50
0.0%
Platinum
974.00
0.0%
Brent-ruolie
86.06
+1.9%
Top-40
68,448
-1.1%
Alle aandele
75,160
-1.0%
Hulpbronne 10
74,434
-1.5%
Industriële 25
94,294
-1.0%
Finansiële 15
15,565
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos