‘Verkeersbeamptes’ beroof glo 2 in Mpumalanga

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Die polisie in Mpumalanga is op soek na drie mans wat ’n onbekende bedrag geld geroof het nadat hulle hul glo as verkeersbeamptes voorgedoen het.

Brig. Selvy Mohlala, polisiewoordvoerder, sê in ’n verklaring die voorval was op 10 Mei omstreeks 12:15 op die R40 naby Msholozi by Witrivier.

Twee mans in ’n wit Nissan NP200-bakkie het van Mbombela in die rigting van Witrivier gery met kontant van ’n onderneming by hulle. Die bestuurder het glo ’n stopstraat verontagsaam.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
United States of America 310/5
Scotland 206/10
Rand - Dollar
15.57
+1.0%
Rand - Pond
19.66
+0.2%
Rand - Euro
16.71
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.15
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Goud
1,853.66
0.0%
Silwer
22.12
0.0%
Palladium
2,076.50
0.0%
Platinum
956.50
0.0%
Brent-ruolie
119.43
+1.7%
Top-40
63,883
+1.4%
Alle aandele
70,486
+1.4%
Hulpbronne 10
76,948
+0.6%
Industriële 25
76,115
+1.3%
Finansiële 15
16,257
+2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos