‘Verkragter' stuur vir haar 'n WhatsApp om jammer te sê

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Diamore van Staden het ’n verkragtingsklag teen ’n man ingedien ná hulle op ’n aanlyn platform ontmoet het.   Foto: Deon Raath
Diamore van Staden het ’n verkragtingsklag teen ’n man ingedien ná hulle op ’n aanlyn platform ontmoet het. Foto: Deon Raath

Minder as ’n dag nadat ’n sakeman vir ’n skoonheidsterapeut se seun ’n werk gegee het, het hy glo die vrou (54) van Kempton Park in haar huis verkrag.

Diamore van Staden is oortuig die sakeman wat sy op ’n Afrikaanse afspraakplatform ontmoet het, is inderwaarheid ’n “seksuele roofdier” wat vooraf beplan het om haar te verkrag.

Hy het homself as ’n Christen voorgedoen wat op soek is na ’n huweliksmaat, sê Van Staden.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 212/10
India A 276/10 & 78/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.91
+0.2%
Rand - Pond
21.16
+0.1%
Rand - Euro
17.96
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.22
+0.7%
Rand - Jen
0.14
+0.3%
Goud
1,770.72
+0.2%
Silwer
22.31
-0.3%
Palladium
1,846.00
+3.5%
Platinum
948.00
+0.8%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,638
+0.1%
Alle aandele
71,115
+0.1%
Hulpbronne 10
67,221
-0.5%
Industriële 25
93,901
+0.2%
Finansiële 15
14,018
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos