Deel

Vermeende aanvaller doodgeskiet by kuierplek in Bellville

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Twee mans pas noodhulp toe op die gewonde uitsmyter van die kuierplek Buckley’s.  Foto: Verskaf
Twee mans pas noodhulp toe op die gewonde uitsmyter van die kuierplek Buckley’s. Foto: Verskaf

Die geveg om die beheer van die veiligheidsbedryf by Kaapse nagklubs het glo Donderdag gelei tot die dood van ’n vermeende sluipmoordenaar en poging tot moord op ’n uitsmyter by Buckley’s, ’n kuierplek in Edwardstraat, Bellville.

Bronne het aan Netwerk24 gesê daar is ’n stryd tussen Kaapse bendes – in dié geval die 27’s-bende en ’n faksie van die 26-bende – om beheer van die veiligheidsbedryf in Edwardstraat.

Kapt. Frederick van Wyk, polisiewoordvoerder, sê die voorval was Donderdag om 02:26.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
17.80
-0.0%
Rand - Pond
21.95
+0.6%
Rand - Euro
19.29
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.90
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Platinum
991.29
+1.1%
Palladium
1,465.87
-0.8%
Goud
1,969.32
-0.6%
Silwer
24.07
+0.7%
Brent-ruolie
79.27
+1.3%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos