Vermeende Kaapse bendeleier in hof oor tik

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die polisie het Sondag op dié rubberboot beslag gelê. Foto: SAPD
Die polisie het Sondag op dié rubberboot beslag gelê. Foto: SAPD

Die vermeende leier van die Terrible Josters in Netreg, Peter Jaggers (40), en twee ander mans verskyn Vrydag in die landdroshof in Hermanus nadat hulle Sondag deur die polisie op die R43 buite Hermanus met tik in hul besit gevind is.

Kol. Andrè Traut, polisiewoordvoerder, het Donderdag gesê dat die polisie 200 gram tik gekry het in die Toyota Fortuner waarin Jaggers, Khanyisa Gcantsana (28) en Charlton Pietersen (41) gery het.

Die polisie het op die dwelms, sowel as ’n rubberboot, kontant en selfone beslag gelê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Aston Villa 1
Leicester City 1
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.0%
Rand - Euro
18.26
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos