Vermeende bendeleier voor huis doodgeskiet

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Ismael ‘Miley’ Abrahams, wat Donderdag voor sy huis in Victoriastraat in Parow, Kaapstad, doodgeskiet is.  Foto: Verskaf
Ismael ‘Miley’ Abrahams, wat Donderdag voor sy huis in Victoriastraat in Parow, Kaapstad, doodgeskiet is. Foto: Verskaf

Drie weke nadat ’n polisieman in die erf van ’n huis in Victoriastraat in Parow, Kaapstad, deur onbekende mans doodgeskiet is, is die eienaar van die einste huis in sy voertuig deur onbekende mans doodgeskiet.

Ismael “Miley” Abrahams (47), vermeende leier van die Ghetto Kids van Hanover Park, is op die toneel dood. Hy het saam met ’n ander man in sy voertuig voor sy huis gesit. Die man, glo ’n lyfwag van Abrahams, is gewond en na ’n plaaslike hospitaal geneem.

Volgens bronne is meer as 20 skote uit ’n Lexus met ’n Gautengse nommerplaat op Abrahams se voertuig afgevuur.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Oman 0/0
Scotland 0
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 181/7
Papua New Guinea 97/10
besig om te laai... Regstreeks
Knights 95/6
North West 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.47
-0.9%
Rand - Pond
19.99
-0.8%
Rand - Euro
16.85
-0.9%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.6%
Rand - Jen
0.13
-1.4%
Goud
1,783.22
+0.0%
Silwer
24.24
-0.5%
Palladium
2,024.50
-2.5%
Platinum
1,047.00
-0.2%
Brent-ruolie
85.82
+0.9%
Top-40
59,674
-1.4%
Alle aandele
66,189
-1.3%
Hulpbronne 10
61,545
-2.5%
Industriële 25
85,379
-0.3%
Finansiële 15
13,931
-1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos