Verminkte renoster sonder horing in wildtuin gevind

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Witrenoster.  Foto: Pixabay
’n Witrenoster. Foto: Pixabay

’n Grusame vonds is in die Kruger Nasionale Park gemaak toe ’n span wat renosters onthoring Donderdag op ’n erg verminkte renoster afgekom het.

Sanparke het Saterdag gesê hy is bewus van ’n video van die erg beseerde witrenosterkoei wat op sosiale media versprei word en gewaarsku dat dit ontstellend is om te kyk.

’n Veldwagter en ’n veearts wat die renoster ondersoek het, het laat blyk dit wil voorkom of die renoster reeds ’n paar dae vantevore geskiet is. Daar was skietwonde aan die renoster se kop en voorpoot, asook oop wonde waar haar horing afgekap is en wonde op haar laerug.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Dumka Daredevils 189/4
Singhbhum Strikers 22/4
besig om te laai... Regstreeks
England (w) 0
South Africa (w) 284/10
Rand - Dollar
15.90
-0.2%
Rand - Pond
19.49
-0.1%
Rand - Euro
16.83
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.05
-0.7%
Rand - Jen
0.12
+0.0%
Goud
1,826.56
+0.2%
Silwer
21.31
+0.7%
Palladium
1,899.50
+1.4%
Platinum
921.00
+1.0%
Brent-ruolie
115.09
+1.7%
Top-40
62,136
+1.0%
Alle aandele
68,409
+0.9%
Hulpbronne 10
66,888
+2.1%
Industriële 25
80,705
+0.6%
Finansiële 15
15,427
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos