Vermiste burgemeester-ketting was minstens R20 m. werd

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Nkosinjane Speelman, gewese burgemeester van die Matjhabeng-munisipaliteit, is glo die laaste mens by wie die ketting gesien is. Foto: Verskaf
Nkosinjane Speelman, gewese burgemeester van die Matjhabeng-munisipaliteit, is glo die laaste mens by wie die ketting gesien is. Foto: Verskaf

Die Matjhabeng-munisipaliteit swyg soos die graf oor die munisipaliteit se burgemeestersketting wat weg is.

Toe David Khalipha verlede week as die nuwe burgemeester beëdig is, het dit bekend geword dat die ketting nêrens opgespoor kan word nie.

Nkosinjane Speelman, Khalipha se voorganger, en van sy ondersteuners het uit die raadsaal se galery geskreeu “waar is jou ketting” nadat dit bekend geword het dat die ketting nêrens opgespoor kon word nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.19
+0.3%
Rand - Pond
20.54
+0.3%
Rand - Euro
17.14
+0.6%
Rand - Aus dollar
10.89
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,830.28
-1.0%
Silwer
23.79
-0.1%
Palladium
2,367.68
+7.5%
Platinum
1,050.50
+2.1%
Brent-ruolie
88.20
+2.2%
Top-40
67,364
+2.3%
Alle aandele
73,797
+2.1%
Hulpbronne 10
75,253
+3.3%
Industriële 25
91,472
+1.8%
Finansiële 15
14,925
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos