Vermoorde boervrou het werkers met haar lewe vertrou

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Bets Olivier (65) is glo deur die werkers wat sy met haar lewe vertrou het op haar plaas buite Olifantshoek vermoor.
Bets Olivier (65) is glo deur die werkers wat sy met haar lewe vertrou het op haar plaas buite Olifantshoek vermoor.

Die sagmoedige boervrou van Olifantshoek in die Noord-Kaap wat na bewering deur haar werkers vermoor is, het die einste werkers met haar lewe vertrou.

So sê Susan van der Walt, suster van Bets Olivier (65), wie se lyk Dinsdagoggend deur ’n buurman in haar plaashuis gevind is.

Sy sê Bets se man, Andrew (67), is glo deur die aanvallers in die veld sowat 2 km van die plaasopstal aan ’n bos vasgebind nadat hulle hom glo erg met ’n graaf aangerand het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
India (w) 0/0
Malaysia (w) 0
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
18.01
+0.3%
Rand - Pond
20.17
-0.0%
Rand - Euro
17.64
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.58
-0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,663.18
+0.1%
Silwer
19.24
+1.1%
Palladium
2,165.50
-0.1%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
0.0%
Alle aandele
63,726
0.0%
Hulpbronne 10
60,230
0.0%
Industriële 25
77,400
0.0%
Finansiële 15
13,796
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos