Vermoorde en gesin sou binne weke na plaas trek

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Steyn-gesin wou op die plaas gaan bly waar Petrus Steyn (51) Woensdag vermoor is. Voor links is Tiané en Claudine, saam met hul pa, Petrus, en regs is Paul saam met Annette.   Foto: Facebook
Die Steyn-gesin wou op die plaas gaan bly waar Petrus Steyn (51) Woensdag vermoor is. Voor links is Tiané en Claudine, saam met hul pa, Petrus, en regs is Paul saam met Annette. Foto: Facebook

Die vermoorde Petrus Steyn (51) en sy gesin het gedroom oor die dag dat hulle hulle sou gaan vestig op die plaas Holfontein tussen Heilbron en Frankfort.

Steyn, sy vrou, Annette, en hul drie kinders is van Heidelberg in Gauteng.

Piet Strydom, skoolhoof van die Laer Volkskool in Heidelberg en ’n vriend van Steyn, sê hy het die plaas al ’n hele paar jaar gelede gekoop, maar die gesin het nou beplan om hul huis in Heidelberg te verkoop.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
India (w) 181/4
Malaysia (w) 0
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
18.01
+0.3%
Rand - Pond
20.19
-0.1%
Rand - Euro
17.69
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.62
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,664.42
+0.2%
Silwer
19.41
+2.0%
Palladium
2,216.50
+2.3%
Platinum
867.90
+0.4%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,302
-0.2%
Alle aandele
63,669
-0.1%
Hulpbronne 10
60,334
+0.2%
Industriële 25
77,094
-0.4%
Finansiële 15
13,810
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos