Vervoerfirmas swig onder rowers, vandale se aanslae

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die vrag geblikte vis van Willem Janse van Rensburg wat Dinsdag gesteel is. Foto: Verskaf
Die vrag geblikte vis van Willem Janse van Rensburg wat Dinsdag gesteel is. Foto: Verskaf

“Ons kom net nie voor nie. Dit raak al hoe moeiliker,” sê ’n direkteur van ’n vervoermaatskappy wat vanjaar honderdduisende rande in diefstalle en voorvalle van vandalisme verloor het.

Willem Janse van Rensburg, die direkteur van ’n logistieke maatskappy in Bloemfontein, wat nie die onderneming se naam genoem wil hê nie, is Dinsdag van R1,3 miljoen se geblikte vis beroof.

Sy bestuurder en dié se assistent was van St. Helenabaai na Polokwane onderweg toe hulle naby Bela-Bela van die pad getrek het omdat hulle vermoed het dat die vragmotor ’n pap wiel het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 104/4
India A 0
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10
West Indies 69/1
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.05
+0.9%
Rand - Pond
21.40
+0.7%
Rand - Euro
18.21
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.45
+0.9%
Rand - Jen
0.14
+0.4%
Goud
1,793.46
+0.5%
Silwer
22.82
-0.4%
Palladium
1,762.00
-2.1%
Platinum
952.00
-1.5%
Brent-ruolie
73.44
+1.0%
Top-40
63,680
+0.1%
Alle aandele
70,090
+0.1%
Hulpbronne 10
66,457
+1.3%
Industriële 25
93,035
-0.9%
Finansiële 15
13,500
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos