Deel

Vragmotor-bestuurders: 'Jy bid maar'

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Cobus von Molendorff sê wanneer hy sy verloofde groet, is dit as ’n 'laaste koebaai'.
Cobus von Molendorff sê wanneer hy sy verloofde groet, is dit as ’n 'laaste koebaai'.

Wanneer hy sy verloofde groet voordat hy gaan werk, is dit elke keer “ ’n laaste koebaai”, want as vragmotorbestuurder kan hy haar en sy kinders nie belowe hy sien hulle weer nie.

“Dis open season op vragmotorbestuurders. Ons is sitting ducks,het Cobus von Molendorff (60) verlede week gesê, onderweg met ’n vrag botter in sy eie 18-wiel Scania-vragmotor.

Von Molendorff, wat ook ander kosprodukte soos vrugte en roomys vervoer, sê hy is altyd op die uitkyk na “enige ding met wiele wat van agter af kom, soos iemand wat op die vragmotor se gat ry”.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.16
+0.8%
Rand - Pond
22.41
+0.4%
Rand - Euro
19.69
+0.4%
Rand - Aus dollar
12.18
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.3%
Platinum
963.03
-0.5%
Palladium
1,420.35
+1.0%
Goud
1,973.05
+0.8%
Silwer
23.34
+1.1%
Brent-ruolie
78.12
+4.0%
Top-40
70,445
+0.9%
Alle aandele
76,047
+1.0%
Hulpbronne 10
66,460
+2.3%
Industriële 25
102,327
+0.1%
Finansiële 15
15,628
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos