Vrou enkele meters van Voortrekkertjies doodgeskiet

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Vrou is Maandag vroegaand in haar voertuig in ’n huis se oprit in Wierda Park in Centurion doodgeskiet. Foto: Deaan Vivier
’n Vrou is Maandag vroegaand in haar voertuig in ’n huis se oprit in Wierda Park in Centurion doodgeskiet. Foto: Deaan Vivier

Erg getraumatiseerde laerskoolleerlinge wat lede is van die Sytze Wierda-Voortrekkerkommando, sal berading kry nadat iemand in hul nabyheid doodgeskiet is.

Minstens drie skote is geskiet in dié voorval waarin ’n vrou noodlottig gewond is in wat vermoedelik ’n poging tot ’n motorkaping was.

“Die kinders is getraumatiseerd. Hoewel hulle nie noodwendig die skietery gesien het nie, het hulle dit gehoor,” sê Jaco Havenga, leier van die kommando.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10
India A 265/9
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 238/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.86
+1.2%
Rand - Pond
21.10
+0.9%
Rand - Euro
17.96
+1.2%
Rand - Aus dollar
11.28
+1.1%
Rand - Jen
0.14
+1.6%
Goud
1,771.06
-0.6%
Silwer
22.35
+0.1%
Palladium
1,746.00
+0.1%
Platinum
941.50
+0.6%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,771
-0.0%
Alle aandele
71,190
-0.0%
Hulpbronne 10
67,504
-0.5%
Industriële 25
94,182
+0.2%
Finansiële 15
13,923
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos