Vrou wat voor Voortrekkers doodgeskiet is, was ’n ‘familiemens’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Penny Ndlanzi saam met haar suster, Glenda (regs). Foto: Verskaf
Penny Ndlanzi saam met haar suster, Glenda (regs). Foto: Verskaf

Die vrou wat in haar voertuig by haar huis oorkant die Voortrekkerterrein in Wierda Park in Centurion doodgeskiet is, was op haar gelukkigste wanneer sy omring was deur familie.

Glenda Ndlanzi (28) is Maandag omstreeks 17:30 in haar huis se oprit op die hoek van Koedoe- en Friederichestraat doodgeskiet toe sy van die werk af kom.

Sy was ’n besturende direkteur van Drip Footwear, wat sowat 15 minute van haar huis af is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10
India A 265/9
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 246/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.84
+1.3%
Rand - Pond
21.09
+1.0%
Rand - Euro
17.93
+1.3%
Rand - Aus dollar
11.26
+1.2%
Rand - Jen
0.14
+1.7%
Goud
1,770.84
-0.6%
Silwer
22.35
+0.1%
Palladium
1,743.00
-0.1%
Platinum
942.50
+0.7%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,610
-0.3%
Alle aandele
71,043
-0.2%
Hulpbronne 10
67,262
-0.9%
Industriële 25
93,948
-0.1%
Finansiële 15
13,946
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos