Deel

Vrystaatse tiener in arres ná moord op tante

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto ter illustrasie.
Foto ter illustrasie.

’n Vrystaatse tiener (18) is in hegtenis geneem nadat sy 60-jarige tante dood by haar huis gevind is. Die polisie ondersoek ook die moontlikheid dat sy dalk verkrag is.

Die ontdekking is gedoen deur die 18-jarige se sesjarige broer.

Mmako Mophiring, woordvoerder van die Vrystaatse polisie, sê die sesjarige seun het Dinsdag omstreeks 14:00 van die skool af teruggekeer toe hy die lyk in ’n plas bloed ontdek het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.14
+0.9%
Rand - Pond
22.34
+0.5%
Rand - Euro
19.78
+0.4%
Rand - Aus dollar
12.21
+0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Platinum
987.99
+1.6%
Palladium
1,444.29
+2.7%
Goud
1,977.57
+0.4%
Silwer
22.95
-0.1%
Brent-ruolie
76.69
+1.8%
Top-40
69,757
0.0%
Alle aandele
75,243
0.0%
Hulpbronne 10
65,777
0.0%
Industriële 25
101,692
0.0%
Finansiële 15
15,282
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos