Vuurwapen gekry ná 6-jarige se skietdood

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Tamlyn Wildschut Foto: Facebook, Clemen Wildschut
Tamlyn Wildschut Foto: Facebook, Clemen Wildschut

Die vuurwapen wat van die toneel verwyder is nadat ’n sesjarige meisie in Bethelsdorp, Gqeberha, glo per ongeluk deur ’n ander kind in die kop geskiet is, is in ’n stormwaterdrein gevind.

’n 22-jarige man wat vermoedelik die vuurwapen van die toneel verwyder het, is deur die polisie se teen-bende-eenheid in Gqeberha in hegtenis geneem.

Vroeër is berig Tamlyn Wildschut (6) is Donderdagmiddag met ’n rewolwer in die kop geskiet nadat sy en haar nefie (7) en nog ’n vriend (6) glo met die vuurwapen by ’n huis in Bethelsdorp gespeel het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
17.84
+1.3%
Rand - Pond
20.20
-0.2%
Rand - Euro
17.54
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.63
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+1.2%
Goud
1,699.36
+2.3%
Silwer
20.69
+8.7%
Palladium
2,225.50
+2.7%
Platinum
904.00
+4.6%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,850
+0.8%
Alle aandele
64,227
+0.8%
Hulpbronne 10
61,646
+2.3%
Industriële 25
77,524
+0.2%
Finansiële 15
13,816
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos