FOTO'S | Weermagvoertuie ‘nie gestuur om polisie te help’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die konvooi Mamba-weermagvoertuie Vrydag op pad van Bloemfontein na Pretoria. Foto: Melinda Stuurman
Die konvooi Mamba-weermagvoertuie Vrydag op pad van Bloemfontein na Pretoria. Foto: Melinda Stuurman

’n Konvooi Mamba-weermagvoertuie wat Vrydag van Bloemfontein na Pretoria beweeg het, is gereed om Suid-Afrika se soewereiniteit en territoriale integriteit te beskerm en te verdedig indien nodig.

Dié voertuie is egter nie Vrydag na Gauteng gestuur om die polisie in die binneland te help om wet en orde te handhaaf nie, sê kol. Sammy Mosiane, weermagwoordvoerder.

Bespiegelinge oor die moontlike ontplooiing van die weermag kom wyd voor, veral nadat TimesLive vroeër vandeesweek berig het die weermag het sowat 200 soldate op ’n gereedheidsgrondslag vir moontlike ontplooiing geplaas omdat die land “geleidelik weens misdadigheid in onrus verval”.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
-0.0%
Rand - Euro
17.37
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos