Welsynwerkers se veiligheid in soeklig ná sanger 3 vermoor

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Lucé Pretorius Foto: Susan Cilliers
Lucé Pretorius Foto: Susan Cilliers

Hulle word soms met stoele gegooi, is al met ’n skroewedraaier gejaag, met krale gewurg of ontoepaslik gesoen en bevoel.

Maatskaplike werkers soos Deon Kondos word selfs vermoor deur diegene na wie se belange hulle juis probeer omsien.

Sy skokdood in Desember 2013 het ’n groot rol gespeel in Lucé Pretorius se besluit om as deel van haar doktorale studie ’n beleid te formuleer wat kan help om maatskaplike werkers in Suid-Afrika te beveilig.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 116/6
South Africa 0
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 80/3
New Zealand 190/10
Rand - Dollar
16.66
-1.6%
Rand - Pond
20.08
-1.2%
Rand - Euro
16.96
-1.7%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-1.0%
Goud
1,763.50
-0.7%
Silwer
19.81
-1.6%
Palladium
2,144.66
-0.7%
Platinum
928.75
-1.0%
Brent-ruolie
92.34
-3.0%
Top-40
64,168
-0.9%
Alle aandele
70,967
-0.8%
Hulpbronne 10
63,227
-3.4%
Industriële 25
87,430
+0.4%
Finansiële 15
16,160
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos