Wes-Kaap ál provinsie waar moordsyfer afneem – Cele

akkreditasie
Die polisie het Dinsdag bevestig dat die lyk van ’n dokter van Drie Riviere, in Vereeniging, gevind is.  Foto: André Damons
Die polisie het Dinsdag bevestig dat die lyk van ’n dokter van Drie Riviere, in Vereeniging, gevind is. Foto: André Damons

Die Wes-Kaap is luidens die jongste misdaadstatistieke die enigste provinsie waar moorde in die afgelope kwartaal afgeneem het.

Bheki Cele, minister van polisie, het Vrydag die misdaadstatistieke vir die tydperk 1 Julie vanjaar tot 30 September bekend gemaak.

Die Nyanga-polisiekantoor buite Kaapstad is egter steeds die polisiekantoor in die land waar die meeste kontakmisdade aangemeld is. In dié tydperk is 923 gevalle wat met kontakmisdade verband hou, in dié kantoor aangemeld.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.22
+0.3%
Rand - Pond
20.56
+0.2%
Rand - Euro
17.19
+0.6%
Rand - Aus dollar
10.90
+0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,851.59
+0.5%
Silwer
23.93
-0.2%
Palladium
2,198.28
+2.4%
Platinum
1,033.79
+0.1%
Brent-ruolie
86.27
-1.9%
Top-40
65,870
+0.3%
Alle aandele
72,315
+0.2%
Hulpbronne 10
72,883
+1.9%
Industriële 25
89,867
-1.2%
Finansiële 15
14,799
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos