Wetstoepassers reg vir Nuwejaar

akkreditasie
Polisiebeamptes hou parade voor hulle in Hillbrow ontplooi word.Foto: SAPD
Polisiebeamptes hou parade voor hulle in Hillbrow ontplooi word.Foto: SAPD

Die polisie en metropolisie sal hul sigbaarheid in Hillbrow, Johannesburg, in aanloop tot Nuwejaarsvieringe verhoog.

In die verlede het misdaadbedrywighede dikwels rondom hierdie tyd in dié berugte woonbuurt in die Johannesburgse middestad handuit geruk.

Volgens Tessa Adams, woordvoerder van die Johannesburgse metropolisie (JMPD), word 1 000 JMPD-beamptes ontplooi om Nuwejaarsvierings in Hillbrow, Newtown, Soweto en omliggende gebiede in Johannesburg te monitor.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.24
+0.1%
Rand - Pond
20.58
+0.1%
Rand - Euro
17.22
+0.4%
Rand - Aus dollar
10.91
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,848.85
+0.3%
Silwer
23.83
-0.7%
Palladium
2,205.16
+2.7%
Platinum
1,031.69
-0.2%
Brent-ruolie
86.27
-1.9%
Top-40
65,870
+0.3%
Alle aandele
72,315
+0.2%
Hulpbronne 10
72,883
+1.9%
Industriële 25
89,867
-1.2%
Finansiële 15
14,799
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos