‘Wraak kan nie rede vir Christen-vrou se moord wees’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Jackie Needham
Jackie Needham

Die persoon wat Jackie Needham vermoor het, het haar nie geken nie, want sy was ’n uitsonderlike gelowige Christen wat geen mens ooit leed aangedoen het nie.

So het Dennis Pastellides, dekade lange goeie vriend van Needham, aan Netwerk24 gesê. Haar moord kon nie uit weerwraak wees nie, glo hy.

Needham (70) is Donderdagoggend in haar gastehuis Beechwood B&B in Durban vermoor. Na verneem word, het die rowers omstreeks 06:15 toegang tot die huis verkry en Needham glo vasgebind en beroof. Die kluis is uit die muur geruk en die verdagtes het met haar motor weggery, volgens ’n bron. Televisiestelle is glo ook gesteel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
17.73
+0.6%
Rand - Pond
20.16
+0.2%
Rand - Euro
17.49
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.7%
Rand - Jen
0.12
+0.7%
Goud
1,702.25
+0.1%
Silwer
20.94
+1.1%
Palladium
2,280.47
+2.5%
Platinum
914.00
+1.1%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
57,850
0.0%
Alle aandele
64,227
0.0%
Hulpbronne 10
61,646
0.0%
Industriële 25
77,524
0.0%
Finansiële 15
13,816
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos