Aanstel van wyksraadslede in Sol Plaatje ‘onreëlmatig’, sê DA

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Lydia Thekisho, waarnemende munisipale bestuurder en finansiële hoof van die Sol Plaatje-munisipaliteit in Kimberley, in 'n raadsvergadering. Foto: Tumelo Mosikare
Lydia Thekisho, waarnemende munisipale bestuurder en finansiële hoof van die Sol Plaatje-munisipaliteit in Kimberley, in 'n raadsvergadering. Foto: Tumelo Mosikare

Die DA in die Noord-Kaap het die departement van samewerkende regering versoek om dringend die “onreëlmatige” aanstelling van Sol Plaatje-wykskomiteelede te ondersoek.

Die party sê die aanstellings spreek van ANC-kaderontplooiing.

Dit kom nadat DA-raadslede met lyste van wykskomiteelede voorsien is deur die speaker se kantoor. “Hulle het reeds hul kontrakte onderteken ten spyte daarvan dat die raad dit nie goedgekeur het nie. Trouens, die goedkeuring is in ’n vorige raadsitting uitgestel omdat die lyste nie vir goedkeuring aangeheg was nie,” sê Elize Niemann, DA-raadslid van die Sol Plaatje-munisipaliteit.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.58
+0.2%
Rand - Pond
20.06
+0.1%
Rand - Euro
16.94
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.57
+0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,787.58
-0.1%
Silwer
20.60
-0.4%
Palladium
2,205.00
-1.7%
Platinum
941.25
-0.4%
Brent-ruolie
96.65
+1.8%
Top-40
63,771
0.0%
Alle aandele
70,266
0.0%
Hulpbronne 10
65,045
0.0%
Industriële 25
85,829
0.0%
Finansiële 15
15,741
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos