ACDP in Baai dien dalk klag in teen nuwe munisipale bestuurder

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die stadsaal in Gqeberha. Foto: Argief
Die stadsaal in Gqeberha. Foto: Argief

Die ACDP in die Nelson Mandelabaai-metro ondersoek die moontlikheid om ’n bedrogsaak teen die stad se nuut verkose munisipale bestuurder, adv. Lonwabo Ngoqo, aanhangig te maak.

Ngoqo, ’n voormalige munisipale bestuurder van die Bitou-munisipaliteit in die Wes-Kaap (wat Plettenbergbaai insluit), is Donderdag op ’n raadsvergadering tot die metro se nuwe munisipale bestuurder verkies.

Dié stap kom nadat die meerderheid van die raad ten gunste van ’n wantrouemosie gestem het om Noxolo Nqwazi uit die amp te verwyder.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Cape Town City 0
Maritzburg United 0
Rand - Dollar
16.41
+0.2%
Rand - Pond
19.83
-0.0%
Rand - Euro
16.69
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.51
+0.4%
Rand - Jen
0.12
+1.0%
Goud
1,776.82
-0.2%
Silwer
20.17
-0.5%
Palladium
2,158.00
+0.3%
Platinum
936.00
-0.2%
Brent-ruolie
95.10
-3.2%
Top-40
64,726
+1.1%
Alle aandele
71,505
+1.1%
Hulpbronne 10
65,387
+3.3%
Industriële 25
87,072
+0.1%
Finansiële 15
16,239
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos