AfriForum eis antwoorde oor kopsere met koopkrag

akkreditasie
In die meeste munisipaliteite word krag  in Julie 14,6% duurder.
In die meeste munisipaliteite word krag in Julie 14,6% duurder.

Klagtes oor swak koopkragmeters, drastiese hoër kragverbruik en ’n gesukkel om koopkrag op meters te laai, het daartoe gelei dat AfriForum nou antwoorde van die Tokologo-munisipaliteit eis.

Die versoek vir die verkryging van die inligting is ingevolge die Wet op die Bevordering van Inligting (Paia) gerig.

“Ons kry gereeld klagtes van mense oor die swak gehalte van die meters. Mense sukkel ook om krag op te laai omdat die eenhede slegs deur Ideal Prepaid gekoop kan word,” sê Jaco Grobbelaar, AfriForum se hoof van gemeenskapstrukture in die sentraal-streek.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 268/10 & 196/1
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Australia 0
England 147/10
besig om te laai... Regstreeks
Stellenbosch FC 0
SuperSport United 0
besig om te laai... Regstreeks
Sekhukhune United FC 0
Marumo Gallants FC 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.72
+0.8%
Rand - Pond
20.75
+1.1%
Rand - Euro
17.78
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.24
+0.4%
Rand - Jen
0.14
+1.1%
Goud
1,782.69
-0.1%
Silwer
22.42
-0.4%
Palladium
1,853.84
+0.0%
Platinum
957.50
0.0%
Brent-ruolie
75.44
+3.2%
Top-40
65,993
-0.8%
Alle aandele
72,404
-0.7%
Hulpbronne 10
68,624
-2.1%
Industriële 25
95,800
-0.2%
Finansiële 15
14,289
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos