AfriForum gebruik al 100 t. teer vir paaie in Lichtenburg

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Pine Pienaar van AfriForum in Lichtenburg spring gereeld self in om paaie op die dorp te herstel. Hy neem leiding met AfriForum se padherstelprojek op dié dorp.
Pine Pienaar van AfriForum in Lichtenburg spring gereeld self in om paaie op die dorp te herstel. Hy neem leiding met AfriForum se padherstelprojek op dié dorp.

Die plaaslike munisipaliteit in die Lichtenburg-omgewing ondersteun nie net AfriForum se padherstelprojek op die dorp nie, maar is ook aktief daarby betrokke deur masjinerie en werkers te verskaf.

So het Pius Batsile, munisipale woordvoerder van die Ditsobotla-munisipaliteit wat Lichtenburg bedien, Dinsdag gesê oor die dorp se AfriForum-tak wat reeds 1 000 m² se herstelwerk aan paaie daar gedoen het. Dit het sowat R300 000 gekos.

Batsile sê die munisipaliteit is trots op “inter-regeringsinisiatiewe” soos hierdie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Ireland 0
India 129/1
besig om te laai... Regstreeks
England (w) 279/5
South Africa (w) 284/10
Rand - Dollar
16.01
-0.9%
Rand - Pond
19.53
-0.3%
Rand - Euro
16.87
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.08
-0.9%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,820.86
-0.1%
Silwer
20.90
-1.2%
Palladium
1,870.00
-0.2%
Platinum
916.00
+0.5%
Brent-ruolie
115.09
+1.7%
Top-40
61,789
+0.4%
Alle aandele
68,058
+0.3%
Hulpbronne 10
66,069
+0.9%
Industriële 25
80,452
+0.3%
Finansiële 15
15,394
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos