Afrit van N2 na Hartenbos gesluit; gebruik dié ompad

akkreditasie
‘n Aanwysingsbord op die pad na Hartenbos Foto: Verskaf
‘n Aanwysingsbord op die pad na Hartenbos Foto: Verskaf

Die afrit van die N2 na Hartenbos in die Suid-Kaap is gesluit vir opknapwerk.

Volgens inligting behels die projek die konstruksie van ’n nuwe verkeersirkel vir die wisselaar se westelike rigting – na Kaapstad – suid van N2, wat ook toegang bied na ’n nuwe vulstasie en in die toekoms na die nuwe Hartland-landgoed.

Inwoners van Mosselbaai se munisipale gebied is op die Facebookblad van die Mosselbaai-munisipaliteit oor die konstruksiewerk ingelig. Dit sal na verwagting tot 3 Desember vanjaar duur.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 340/5
Bangladesh 234/10
besig om te laai... Regstreeks
England 360/10
New Zealand 329/10 & 203/5
Rand - Dollar
15.80
+1.1%
Rand - Pond
19.39
-0.0%
Rand - Euro
16.68
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.98
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,827.37
0.0%
Silwer
21.15
0.0%
Palladium
1,880.50
0.0%
Platinum
911.50
0.0%
Brent-ruolie
113.12
+2.7%
Top-40
59,993
+1.6%
Alle aandele
66,349
+1.6%
Hulpbronne 10
64,422
-0.2%
Industriële 25
76,590
+2.6%
Finansiële 15
15,623
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos