ANC begin met tugstappe teen raadslede in Kannaland

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Nicky Valentyn en Leonie Stuurmam is tot verdere kennisgewing deur die ANC geskors omdat hulle ’n koalisie met die DA gevorm het.  Foto: Verskaf
Nicky Valentyn en Leonie Stuurmam is tot verdere kennisgewing deur die ANC geskors omdat hulle ’n koalisie met die DA gevorm het. Foto: Verskaf

Die ANC gaan dissiplinêr optree teen raadslede in die Kannaland-munisipaliteit wat “buite die riglyne van die party opgetree het”.

Dit is Donderdag by navraag deur Sifiso Mtsweni, ANC-woordvoerder in die Wes-Kaap, bevestig.

Netwerk24 het Donderdag verneem Nicolaas (Nicky) Valentyn, Kannaland se burgemeester, en Leonie Stuurman, onderburgemeester, is tot verdere kennisgewing deur die ANC geskors omdat hulle ’n koalisie met die DA gevorm het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Malaysia 137/7
Singapore 87/4
besig om te laai... Regstreeks
England (w) 176/5
South Africa (w) 284/10
Rand - Dollar
16.03
-1.1%
Rand - Pond
19.56
-0.5%
Rand - Euro
16.87
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.11
-1.2%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,825.22
+0.1%
Silwer
21.12
-0.2%
Palladium
1,882.00
+0.5%
Platinum
923.50
+1.3%
Brent-ruolie
115.09
+1.7%
Top-40
61,958
+0.7%
Alle aandele
68,227
+0.6%
Hulpbronne 10
66,338
+1.3%
Industriële 25
80,701
+0.6%
Finansiële 15
15,396
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos