‘ANC-foefie kan Jhb-koalisie kelder’

akkreditasie
Opposisiepartylede Dinsdag met hul hande vasgeketting uit protes teen die Johannesburgse speaker, Vasco da Gama. Foto: Twitter
Opposisiepartylede Dinsdag met hul hande vasgeketting uit protes teen die Johannesburgse speaker, Vasco da Gama. Foto: Twitter

Die veelpartykoalisieregering in Johannesburg vrees dat die ANC, EFF en ander opposisiepartye sal aanhou om raadsvergaderings te ontwrig totdat die ANC-beheerde Gautengse regering by dié raad ingryp.

Dit was juis hoe die ANC in 2020 wederregtelik ’n oorname van die Tshwane-metroraad bewerkstellig het. Dit het op die ou end in die ANC se gesig ontplof.

Opposisiepartye in Johannesburg, gelei deur die ANC en die EFF, het die afgelope Dinsdag se raadsvergadering ontwrig, net soos tydens die vorige vergadering – vir die verkiesing van art. 79-toesigkomitees op 13 Januarie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 340/5
Bangladesh 234/10
besig om te laai... Regstreeks
England 360/10
New Zealand 329/10 & 168/5
Rand - Dollar
15.80
+1.1%
Rand - Pond
19.39
+0.0%
Rand - Euro
16.68
-0.1%
Rand - Aus dollar
10.97
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,827.37
0.0%
Silwer
21.15
0.0%
Palladium
1,880.50
0.0%
Platinum
911.50
0.0%
Brent-ruolie
113.12
+2.7%
Top-40
59,993
+1.6%
Alle aandele
66,349
+1.6%
Hulpbronne 10
64,422
-0.2%
Industriële 25
76,590
+2.6%
Finansiële 15
15,623
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos