ANC verdeeld oor kandidaat vir Bloem-burgemeester

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Olly Mlamleli Foto: Gallo Images
Olly Mlamleli Foto: Gallo Images

Die verkiesing van ’n nuwe uitvoerende burgemeester vir die Mangaung-metro in die plek van die uitgeskopte Olly Mlamleli blyk ’n groot dilemma vir die ANC te wees.

Die ANC-lede in die metroraad is glo gelykop verdeel in twee kampe – een wat Mxolisi Siyonzana, die speaker, as kandidaat wil hê en die ander wat Patrick Monyakoane, die burgemeesterskomiteelid vir vervoer en veiligheid, steun. Dit kan daartoe lei dat die groep wie se keuse nié as ANC-kandidaat staan nie, uiteindelik saam met die opposisie vir ’n opposisiekandidaat sal stem. Sodoende kan die ANC-beheerde raad ’n burgemeester van ’n opposisieparty kry. Dit is glo die rede waarom die verkiesing van ’n burgemeester so lank as moontlik uitgestel word en voete oor die netelige saak gesleep word, word betroubaar verneem.

Nog ’n dilemma is dat die nuwe uitvoerende burgemeester sy of haar eie burgemeesterskomitee sal kan saamstel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 72/3
India 0
besig om te laai... Regstreeks
Afghanistan 185/2
Netherlands 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
-0.0%
Rand - Euro
17.13
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos