App bespoedig herstel van slaggate in Johannesburg

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Anneli Retief, hoof van Dialdirect, Mpho Moerane, burgemeester van Johannesburg, en Anton Ossip, uitvoerende hoof van Discovery Insure, by die bekendstelling van die slimfoon-app Pothole Patrol. Foto: Verskaf
Anneli Retief, hoof van Dialdirect, Mpho Moerane, burgemeester van Johannesburg, en Anton Ossip, uitvoerende hoof van Discovery Insure, by die bekendstelling van die slimfoon-app Pothole Patrol. Foto: Verskaf

Slaggate kan ’n kopseer wees as jy op Johannesburg se paaie ry, veral as ’n slaggat weke lank nie herstel word nie. ’n Nuwe slimfoon-app gaan die proses vergemaklik van hoe vinnig slaggate aangemeld en herstel word.

Die app Pothole Patrol is Dinsdagoggend by die Dieretuinmeer in Johannesburg bekend gestel. Dis danksy ’n vennootskap tussen Dialdirect, Discovery Insure, die Johannesburg-metro en die Johannesburgse Padagentskap (JRA). Inwoners kan ook slaggate op WhatsApp aanmeld.

Die projek is in Mei begin en die app span die kroon daarop. Sedert die vennootskap begin is, is meer as 50 000 slaggate herstel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Lions 20
Western Province 10
besig om te laai... Regstreeks
Mamelodi Sundowns 0
Marumo Gallants FC 0
besig om te laai... Regstreeks
United States of America 64/0
Scotland 0
Rand - Dollar
15.57
+1.0%
Rand - Pond
19.66
+0.2%
Rand - Euro
16.71
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.15
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Goud
1,853.66
0.0%
Silwer
22.12
0.0%
Palladium
2,076.50
0.0%
Platinum
956.50
0.0%
Brent-ruolie
119.43
+1.7%
Top-40
63,883
+1.4%
Alle aandele
70,486
+1.4%
Hulpbronne 10
76,948
+0.6%
Industriële 25
76,115
+1.3%
Finansiële 15
16,257
+2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos