Betaal vir dienste, maar léwer die dienste – Cyril

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Pres. Cyril Ramaphosa Foto: Getty Images
Pres. Cyril Ramaphosa Foto: Getty Images

Almal wat regeringsdienste op plaaslike vlak ontvang, moet hul munisipale rekeninge betaal – en in ruil daarvoor moet munisipaliteite goeie dienste lewer.

Dit was Woensdag die beroep van pres. Cyril Ramaphosa op die jaarlikse kongres van die Suid-Afrikaanse Plaaslikeregeringsvereniging (Salga) wat in die Kaapstadse Internasionale Konferensiesentrum (Kiks) gehou is.

Hy het ook in sy aanlyn toespraak gesê die uitslag van verlede jaar se plaaslike verkiesings (toe die ANC minder as 50% van die steun ontvang het) is ’n wekroep vir munisipaliteite om dienslewering te verbeter.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Serbia 185/4
Bulgaria 122/1
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 157/4
Bangladesh 234/10
besig om te laai... Regstreeks
England 360/10
New Zealand 329/10 & 168/5
Rand - Dollar
15.80
+1.1%
Rand - Pond
19.39
+0.0%
Rand - Euro
16.68
-0.1%
Rand - Aus dollar
10.97
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,827.37
0.0%
Silwer
21.15
0.0%
Palladium
1,880.50
0.0%
Platinum
911.50
0.0%
Brent-ruolie
113.12
+2.7%
Top-40
59,993
+1.6%
Alle aandele
66,349
+1.6%
Hulpbronne 10
64,422
-0.2%
Industriële 25
76,590
+2.6%
Finansiële 15
15,623
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos