Deel

Biblioteekdiens-stelsel wat al van November vanlyn is, ‘kry aandag’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto ter illustrasie.  Foto: Pixabay
Foto ter illustrasie. Foto: Pixabay

Boekwurms is ontevrede omdat die provinsiale biblioteekdiens in die Wes-Kaap al sedert November vanlyn is.

Dit beteken dat boeke wat uitgeneem is, nie terug kan gaan op die rak nie en die beskikbare boeke al hoe minder raak.

Die Wes-Kaapse departement van kultuursake en sport sê die biblioteek-en-inligtingbestuurstelsel (Slims) is sedert 15 November vanlyn. Die stelsel word deur alle openbare biblioteke in die provinsie gebruik om onder meer rekord te hou van boeke wat uitgeneem en teruggebring word. Dit word deur die Staatsinligtingstegnologieagentskap (Sita) in stand gehou.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.53
-0.6%
Rand - Pond
22.72
-1.6%
Rand - Euro
19.84
-0.8%
Rand - Aus dollar
12.43
-1.2%
Rand - Jen
0.14
-1.3%
Platinum
990.11
+2.2%
Palladium
1,411.68
+0.0%
Goud
1,977.00
-0.6%
Silwer
22.52
-0.3%
Brent-ruolie
72.97
-2.4%
Top-40
68,799
+2.7%
Alle aandele
74,271
+2.4%
Hulpbronne 10
65,660
+4.4%
Industriële 25
99,818
+2.9%
Finansiële 15
15,066
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos