Bloemwater ‘kan binnekort sluit oor wanbetaling’

akkreditasie
Rossouw Botes. Foto: Argief
Rossouw Botes. Foto: Argief

Meer as ’n miljoen Vrystaters in 13 dorpe en stede, insluitend Bloemfontein, kan teen die middel van Augustus sonder ’n druppel water sit as Bloemwater weens nie-betaling sy deure sluit.

Netwerk24 verneem betroubaar dat die wankelende waterraad van die departement van water en sanitasie sy deure vir nog net ses weke kan oophou “omdat hy al geruime tyd op sy knieë is”.

Rossouw Botes, DA-woordvoerder oor water in die Mangaung-metro, sê in ’n verklaring Dinsdag ’n besluit oor Bloemwater se toekoms kan verreikende gevolge vir watervoorsiening in groot dele van die Vrystaat inhou.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
+0.1%
Rand - Euro
17.13
+0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos