Die hoofstad het weer ’n burgemeester.
Cilliers Brink van die DA het vir Ofentse Moalusi van Cope geklop met 109 stemme teenoor 102.
Daar was 213 raadslede van die Tshwane-raad wat Dinsdag vir ’n nuwe burgemeester gestem het met twee wat nie hul kruisies getrek het nie.