Burgemeester 'bestuur dorpe in grond in', dalk bevorder

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die omstrede Irene Mehlomakhulu, voormalige burgemeester van Mohokare, ry deesdae met ’n Porsche. Sy sal Vrydag hoor of sy die burgemeester van die Xhariep-distriksmunisipaliteit word. Foto: Verskaf
Die omstrede Irene Mehlomakhulu, voormalige burgemeester van Mohokare, ry deesdae met ’n Porsche. Sy sal Vrydag hoor of sy die burgemeester van die Xhariep-distriksmunisipaliteit word. Foto: Verskaf

Verskeie raadslede is hewig ontsteld oor die moontlikheid dat die omstrede voormalige burgemeester van die Mohokare-munisipaliteit dalk Vrydag op ’n spesiale raadsvergadering kan hoor dat sy tot burgemeester van die Xhariep-distriksmunisipaliteit bevorder word.

Dít nadat klagte ingedien is by die polisie teen Irene Mehlomakhulu – onder meer oor haar beweerde wanbestuur en wanadministrasie. Dit het na bewering daartoe gelei dat Mohokare (Rouxville, Smithfield en Zastron) onder haar toesig en leiding in duie gestort het en onder administrasie geplaas is.

Paseka Nompondo, koördineerder van die Vrystaatse ANC se provinsiale tussentydse komitee, sê Mehlomakhulu sal nie weer die burgemeester van Mohokare word nie, maar kan die burgemeester van die Xhariep-distrik (Suid-Vrystaat) word, waaronder Mohokare val, omdat sy die ANC se kandidaat is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 212/10
India A 276/10 & 81/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.91
+0.2%
Rand - Pond
21.16
+0.1%
Rand - Euro
17.96
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.22
+0.7%
Rand - Jen
0.14
+0.3%
Goud
1,770.72
+0.2%
Silwer
22.31
-0.3%
Palladium
1,846.00
+3.5%
Platinum
948.00
+0.8%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,653
+0.2%
Alle aandele
71,138
+0.2%
Hulpbronne 10
67,331
-0.3%
Industriële 25
93,962
+0.3%
Finansiële 15
13,974
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos