Burgemeester, sweep in Limpopo met R1-muntstuk gekies

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Marlene van Staden (40) van die DA is deur die opskiet van ’n munt herkies as burgemeester van die Modimolle-Mookgophong munisipaliteit in Limpopo.  Foto: Verskaf
Marlene van Staden (40) van die DA is deur die opskiet van ’n munt herkies as burgemeester van die Modimolle-Mookgophong munisipaliteit in Limpopo. Foto: Verskaf

Die lot van die leierskap van die Modimolle-Mookgophong-munisipaliteit in Limpopo is Donderdag met die opskiet van ’n R1-muntstuk bepaal.

Dit kom ná weke se politieke toutrekkery sedert die plaaslike verkiesings in November. Die Modimolle-Mookgophong-munisipaliteit is een van net twee betwiste rade in Limpopo. Die ANC beheer die res van Limpopo se munisipaliteite.

Marlene van Staden van die DA het Donderdag weer die goue burgemeestersketting om haar nek gekry nadat ’n muntstuk opgeskiet is. Sy was sedert 2016 ook die burgemeester.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.29
-1.2%
Rand - Pond
20.63
-0.7%
Rand - Euro
17.32
-1.0%
Rand - Aus dollar
10.92
-0.7%
Rand - Jen
0.13
-1.0%
Goud
1,839.79
+0.3%
Silwer
23.90
-1.6%
Palladium
2,149.50
+1.8%
Platinum
1,028.50
-0.5%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
65,653
-3.9%
Alle aandele
72,164
-3.7%
Hulpbronne 10
71,479
-4.8%
Industriële 25
90,959
-3.5%
Finansiële 15
14,713
-2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos