Burgemeesters se dae van mag straks getel

akkreditasie
’n Koalisieregering soos Herman Mashaba se burgemeesterskomitee tydens sy termyn as DA-burgemeester van Johannesburg, is dalk iets van die verlede. Foto: Twitter/ @kgothatsomogale
’n Koalisieregering soos Herman Mashaba se burgemeesterskomitee tydens sy termyn as DA-burgemeester van Johannesburg, is dalk iets van die verlede. Foto: Twitter/ @kgothatsomogale

Munisipaliteite wat deur politieke koalisies regeer word, moet in staat wees om ná vanjaar se munisipale verkiesing weg te doen met ’n burgemeesterskomitee en dit met ’n proporsioneel verteenwoordigende uitvoerende komitee van verskillende politieke partye te vervang.

Die voorstel is Dinsdagaand op ’n portefeuljekomiteevergadering oor samewerkende regering en tradisionele sake bespreek.

Volgens die nuwe voorstel sal die burgemeesterpos slegs seremonieel wees, en sal ’n burgemeester ook nie ’n burgemeesterskomitee van sy of haar eie kan aanstel om te help om munisipale portefeuljes te bestuur nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.90
-0.2%
Rand - Pond
19.84
-0.8%
Rand - Euro
16.80
-0.9%
Rand - Aus dollar
11.22
-1.1%
Rand - Jen
0.12
-0.9%
Goud
1,846.66
0.0%
Silwer
21.76
0.0%
Palladium
1,970.00
0.0%
Platinum
958.50
0.0%
Brent-ruolie
112.55
+0.5%
Top-40
61,000
-1.2%
Alle aandele
67,575
-1.0%
Hulpbronne 10
72,529
+1.6%
Industriële 25
72,948
-3.9%
Finansiële 15
15,746
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos