DA wen steeds, al vat sy raadslid die pad

akkreditasie
Die DA se wenkandidaat, Gé Breytenbach, saam met die party se Gautengse leier en voormalige Tshwane-burgemeester, Solly Msimanga, Woensdag buite die stemlokaal by die Laerskool Haakdoorn. Foto’s: Deon Raath
Die DA se wenkandidaat, Gé Breytenbach, saam met die party se Gautengse leier en voormalige Tshwane-burgemeester, Solly Msimanga, Woensdag buite die stemlokaal by die Laerskool Haakdoorn. Foto’s: Deon Raath

’n Oordrewe klem op persoonlikhede, eerder as beleid, het Herman Mashaba se ActionSA aan die hakskeen gebyt in die afgelope week se veelbesproke tussenverkiesing in wyk 96 in Tshwane, meen die politieke ontleder Theo Venter.

ActionSA het met ’n wegloop-raadslid die wyk van die DA probeer afrokkel, maar moes op die ou end met 22% van die stemme teenoor die DA se 45% tevrede wees. Die VF Plus was in die derde plek met 19%.

In die munisipale verkiesing verlede jaar het die DA 53% van die steun gekry, ActionSA amper 7% en die VF Plus 20%.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 433/6
Sri Lanka 397/10
Rand - Dollar
15.94
-0.2%
Rand - Pond
19.73
+0.8%
Rand - Euro
16.75
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.17
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,815.38
+0.0%
Silwer
21.63
-0.0%
Palladium
2,106.00
+2.4%
Platinum
963.50
+0.8%
Brent-ruolie
111.93
-2.1%
Top-40
62,836
-0.3%
Alle aandele
69,494
-0.3%
Hulpbronne 10
72,750
-0.1%
Industriële 25
77,207
-0.8%
Finansiële 15
15,934
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos