Dié 2 lei Salga tot nuwe leiers gekies word

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Plaaslike Regerings (Salga) het sy twee adjunkpresidente aangewys wat dié organisasie tot die plaaslike verkiesings sal lei, waarna nuwe leiers op sy nasionale konferensie gekies sal word.

Dit kom nadat ’n vakature ontstaan het toe Thembi Nkadimeng, wat as president gedien het, as adjunkminister van samewerkende regering en tradisionele sake (Cogta) aangestel is.

Sebenzile Ngangelizwe, tans burgemeester van Lejweleputswa in die Vrystaat, sal dus nou die organisasie saam met Deon de Vos lei.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.26
+0.5%
Rand - Pond
20.42
+1.2%
Rand - Euro
17.07
+1.0%
Rand - Aus dollar
10.80
+1.0%
Rand - Jen
0.13
+1.0%
Goud
1,810.66
-0.5%
Silwer
23.17
-1.5%
Palladium
2,358.50
+1.0%
Platinum
1,029.00
-0.5%
Brent-ruolie
89.96
+2.0%
Top-40
66,684
-1.0%
Alle aandele
73,081
-1.0%
Hulpbronne 10
74,839
-0.6%
Industriële 25
89,958
-1.7%
Finansiële 15
14,895
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos