Die Tshwane-oorloper wat sy eie stem gesink het

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Michael Shackleton
Michael Shackleton

Vir Michael Shackleton, voormalige DA-LPW in Gauteng, was dit Woensdag ’n “wonderlike” gevoel om vir die eerste keer sy kruisie agter ActionSA te trek – behalwe dat hy dit toe nooit gedoen het nie.

Shackleton, wat verlede week met groot fanfare van die DA oorgeloop het ActionSA toe, het in ’n video wat Woensdag op Twitter gedeel is verklaar hoe opgewonde hy is om sy kruisie te kon trek agter die naam van Hannes Coetzee, ActionSA se wykskandidaat vir die wyk 96-tussenverkiesing wat die afgelope week in Tshwane plaasgevind het (sien berig).

“Dit voel wonderlik om vir die eerste keer vir ActionSA te kon stem. Dit is werklik ’n voorreg om te kon stem in die heel eerste tussenverkiesing in die geskiedenis van ActionSA,” het Shackleton in die video, wat deur ActionSA-profiele gedeel is, gesê. Hy het by die NG Kerk Doornpoort gaan “stem”.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 450/7
Sri Lanka 397/10
Rand - Dollar
15.93
-0.1%
Rand - Pond
19.77
+0.5%
Rand - Euro
16.76
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.18
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,819.69
+0.3%
Silwer
21.74
+0.5%
Palladium
2,092.32
+1.8%
Platinum
967.00
+1.2%
Brent-ruolie
111.93
-2.1%
Top-40
62,989
-0.1%
Alle aandele
69,677
-0.0%
Hulpbronne 10
72,511
-0.4%
Industriële 25
77,674
-0.2%
Finansiële 15
15,994
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos