Dienslewering in Maquassi Hills stort in duie weens staking

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dienslewering in die Maquassi Hills-munisipaliteit in Noordwes het in duie gestort nadat munisipale werkers verlede Dinsdag begin staak het.  Foto: Verskaf
Dienslewering in die Maquassi Hills-munisipaliteit in Noordwes het in duie gestort nadat munisipale werkers verlede Dinsdag begin staak het. Foto: Verskaf

Dienslewering in die Maquassi Hills-munisipaliteit in Noordwes het in duie gestort weens ’n munisipale staking wat verlede week in die gebied begin het.

Die situasie is so benard dat inwoners se water en elektrisiteit af is, dat rioolvuil in strate afloop, vullis nie verwyder word nie en dat selfs die verkeersdepartement en brandweer se deure gesluit is weens die staking.

Mzwandile Feliti, burgemeester van die Maquassi Hills-munisipaliteit, het Donderdagaand aan Netwerk24 gesê hy is uiters bekommerd oor die situasie, gegewe dat basiese dienslewering feitlik tot stilstand gekom het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 340/5
Bangladesh 234/10
besig om te laai... Regstreeks
England 360/10
New Zealand 329/10 & 183/5
Rand - Dollar
15.80
+1.1%
Rand - Pond
19.39
-0.0%
Rand - Euro
16.68
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.98
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,827.37
0.0%
Silwer
21.15
0.0%
Palladium
1,880.50
0.0%
Platinum
911.50
0.0%
Brent-ruolie
113.12
+2.7%
Top-40
59,993
+1.6%
Alle aandele
66,349
+1.6%
Hulpbronne 10
64,422
-0.2%
Industriële 25
76,590
+2.6%
Finansiële 15
15,623
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos