Duisende teken petisie teen beoogde ontwikkeling in Tuinroete

akkreditasie
Die Tuinroetedam by George. Foto: Jackie Kruger
Die Tuinroetedam by George. Foto: Jackie Kruger

Meer as 11 000 mense het reeds ’n aanlyn petisie teen ’n beoogde ontwikkeling by die Tuinroetedam in George onderteken.

Die petisie is vroeër op die platform change.org begin. Die Tuinroetedam verskaf drinkwater aan George en is gewild onder buitelugentoesiaste, stappers en fietsryers.

Volgens inligting sluit die beoogde ontwikkeling onder meer ’n residensiële, opvoedkundige en kommersiële komponent in.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
+0.1%
Rand - Euro
17.13
+0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos