Dukwana daag nie op in Bethlehem met verslag oor korrupsie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Mxolisi Dukwana Foto: Argiewe
Mxolisi Dukwana Foto: Argiewe

Mxolisi Dukwana, Vrystaatse LUR vir samewerkende regering en tradisionele sake, het nie Dinsdag in Bethlehem opgedaag om by die Dihlabeng-munisipaliteit onder meer ’n verslag bekend te stel oor ’n ondersoek na beweerde bedrog en korrupsie nie.

So sê Willie Theunissen, DA-koukusleier van Dihlabeng, waar die munisipaliteit tot nou nie ’n munisipale bestuurder of finansiële hoof het nie.

Dinsdag het die raad Kgathatso Vincent Mokhele op ’n vergadering as waarnemende finansiële hoof aangestel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Durban Super Giants 0
Sunrisers Eastern Cape 30/2
Rand - Dollar
17.48
-2.3%
Rand - Pond
21.07
-0.8%
Rand - Euro
18.88
-1.2%
Rand - Aus dollar
12.10
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.4%
Platinum
973.57
-5.0%
Palladium
1,621.00
-2.9%
Goud
1,865.26
-2.5%
Silwer
22.34
-4.8%
Brent-ruolie
82.17
-0.8%
Top-40
74,082
+0.6%
Alle aandele
80,241
+0.6%
Hulpbronne 10
75,186
+0.7%
Industriële 25
103,461
+0.8%
Finansiële 15
16,550
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos