Duurste burgemeestersketting in land kry voete

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Nkosinjane Speelman, die gewese burgemeester van die Matjhabeng-munisipaliteit, is glo die laaste mens by wie die ketting gesien is.  Foto: Verskaf
Nkosinjane Speelman, die gewese burgemeester van die Matjhabeng-munisipaliteit, is glo die laaste mens by wie die ketting gesien is. Foto: Verskaf

“Waar is jou ketting, waar is jou ketting!” het Nkosinjane Speelman, gewese burgemeester van die Matjhabeng-munisipaliteit, Maandag glo uitgeroep toe die nuwe burgemeester ingehuldig is.

David Khalipha, die nuwe eerste burger, is in Welkom ingehuldig sonder dat dié waardevolle en geskiedkundige ketting om sy nek gehang is.

Die nuwe speaker, Bheke Stofile, het kort voor die inhuldiging te kenne gegee dat die ketting volgens die stadsbestuurder, Zingisa Tindleni, moontlik nog by Speelman is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.12
+1.4%
Rand - Pond
20.63
+1.1%
Rand - Euro
17.14
+1.4%
Rand - Aus dollar
10.98
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+1.2%
Goud
1,841.53
+0.0%
Silwer
24.59
+1.8%
Palladium
2,061.42
+2.9%
Platinum
1,048.51
+2.1%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,587
+0.1%
Alle aandele
76,233
+0.1%
Hulpbronne 10
77,182
+0.2%
Industriële 25
95,831
+0.2%
Finansiële 15
15,111
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos