EFF hernoem rioooldam buite Kimberley na premier

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die EFF het die riooldam op Platfontein na dr. Zamani Saul “genoem”.
Die EFF het die riooldam op Platfontein na dr. Zamani Saul “genoem”.

Die EFF het Vrydag die enorme riooldam wat die afgelope sewe jaar weens ’n onklaar rioolpompstasie en stukkende pypleidings buite Kimberley op Platfontein gevorm het, na die Noord-Kaapse premier “genoem”.

Die party blameer dr. Zamani Saul vir die vorming van die dam wat mens en dier se gesondheid bedreig. Die dam klots al weerskante van die besige R31-roete tussen Kimberley en Barkly-Wes waar hoogspanning-kragpale in die water staan.

Shadrack Tlhaole, die provinsiale sekretaris van die EFF, en medepartylede het Vrydag plakkate opgehou waarin hulle waarsku dat dié mensgemaakte dam ’n dreigende ramp inhou.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.64
+0.5%
Rand - Pond
19.74
+0.4%
Rand - Euro
16.76
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.18
-0.2%
Rand - Jen
0.12
+0.4%
Goud
1,858.80
+0.4%
Silwer
22.33
+1.4%
Palladium
2,035.50
+0.7%
Platinum
955.00
+0.5%
Brent-ruolie
117.40
+2.9%
Top-40
63,588
+0.9%
Alle aandele
70,159
+1.0%
Hulpbronne 10
76,970
+0.6%
Industriële 25
75,631
+0.7%
Finansiële 15
16,116
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos