Ferndalers mismoedig oor groot sinkgat in pad

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Fietsryer kyk na die groot sinkgat wat op die hoek van Bondstraat en Elginlaan in Ferndale ontstaan het, glo weens ’n pyp wat gebars het. Foto: Raymond Willemse
’n Fietsryer kyk na die groot sinkgat wat op die hoek van Bondstraat en Elginlaan in Ferndale ontstaan het, glo weens ’n pyp wat gebars het. Foto: Raymond Willemse

Inwoners van Ferndale is mismoedig omdat die Johannesburgse Padagentskap (JRA) nie vir hulle antwoorde kan gee oor wanneer ’n groot sinkgat op die hoek van Bondstraat en Elginlaan herstel gaan word nie.

’n Groot gedeelte van die pad het Sondagoggend meegegee, glo weens ’n waterpyp wat gebars het. Die pad is intussen afgesper en motoriste word aangeraai om alternatiewe roetes te gebruik.

Die DA-raadslid vir Ferndale, Emi Koekemoer, sê sy is oorval deur klagtes van inwoners.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 280/9
Zimbabwe 302/8
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.48
-0.6%
Rand - Pond
21.02
-0.2%
Rand - Euro
17.55
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.13
-0.3%
Rand - Jen
0.14
-0.7%
Goud
1,813.90
-0.3%
Silwer
23.47
+2.0%
Palladium
1,912.00
+1.8%
Platinum
990.00
+1.4%
Brent-ruolie
86.48
+0.5%
Top-40
68,282
-0.9%
Alle aandele
74,956
-0.8%
Hulpbronne 10
74,510
-0.3%
Industriële 25
94,294
-1.3%
Finansiële 15
15,338
-1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos