Gebruik kleiner waterbronne in NMB ook, sê DA

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
'n Inwoner van Hankey stap op 13 Junie met 'n emmer wat by 'n watertenkwa volgemaak is. Foto: Lulama Zenzile
'n Inwoner van Hankey stap op 13 Junie met 'n emmer wat by 'n watertenkwa volgemaak is. Foto: Lulama Zenzile

Die volle kapasiteit van selfs kleiner opgaardamme in die Nelson Mandelabaai-metro moet gebruik word om watertoevoer langer te verseker, sê die DA in die metro.

Die metro se kleiner waterbronne, wat nie die vernaamste opgaardamme insluit nie, word tans glo onderbenut. Dié bronne behels onder meer die Groendal-, Springs- en Sanddam.

Volgens Dries van der Westhuizen, DA-woordvoerder oor infrastruktuur in die metro, is dié inligting op ’n onlangse vergadering van die rampbestuurskomitee gegee. Hoewel van die kleiner damme ook beperkings op het, onttrek die metro nie tans die volle beskikbare kwota vanuit al die beskikbare bronne nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 165/10
South Africa 289/7
Rand - Dollar
16.87
-1.3%
Rand - Pond
20.13
-0.3%
Rand - Euro
17.02
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.67
-1.0%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,759.58
-0.1%
Silwer
19.57
-1.2%
Palladium
2,160.71
+0.8%
Platinum
915.51
-1.5%
Brent-ruolie
93.65
+1.4%
Top-40
64,184
+0.0%
Alle aandele
71,011
+0.1%
Hulpbronne 10
63,890
+1.0%
Industriële 25
86,864
-0.7%
Finansiële 15
16,201
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos