Gereelde onderbrekings plaas Jhb-kragnetwerk onder druk, sê 1ste burger

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto ter illustrasie
Foto ter illustrasie

Kragonderbrekings en beurtkrag in die Johannesburg-metro plaas druk op City Power se netwerk, dit vertraag tegniese werk en dun instandhoudingspanne uit, het Mpho Phalatse, burgemeester van die metro, Donderdagoggend op Twitter aan inwoners gesê.

“Daar is tans verskeie kragonderbrekings in die stad, iets wat deur beurtkrag vererger word,” skryf sy.

Sy sê dat die metro in die 2022’23-boekjaar R1,2 miljard begroot het om City Power se kragnetwerk te stabiliseer en op te gradeer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Cape Town City 0
Maritzburg United 0
Rand - Dollar
16.35
+0.6%
Rand - Pond
19.77
+0.3%
Rand - Euro
16.65
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.50
+0.5%
Rand - Jen
0.12
+1.3%
Goud
1,776.49
-0.2%
Silwer
20.18
-0.5%
Palladium
2,157.50
+0.3%
Platinum
939.50
+0.2%
Brent-ruolie
95.10
-3.2%
Top-40
64,726
+1.1%
Alle aandele
71,505
+1.1%
Hulpbronne 10
65,387
+3.2%
Industriële 25
87,072
+0.1%
Finansiële 15
16,239
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos