Groot skoonmaak begin in Kimberley

akkreditasie
Die veld om die ingang na en van die Kimberley-lughawe is Maandag skoongemaak. Foto: Charné Kemp
Die veld om die ingang na en van die Kimberley-lughawe is Maandag skoongemaak. Foto: Charné Kemp
Foto: Charné Kemp

Die groot skoonmaak van die vullisbestrooide veld om die ingang na die Kimberley-lughawe het Maandag begin toe vrywilligers, amptenare en weermaglede vullis en gestorte rommelhope weggery en herwin het.

Dit kom nadat die lughawensmaatskappy, Acsa, teenoor die premier gekla het oor onooglike en besoedelde staatsgrond wat toeriste op pad na en van die lughawe begroet.

Nomandla Bloem, Noord-Kaapse LUR van landbou, landelike ontwikkeling en natuurbewaring, sê dit is die begin van ’n skoonmaakprogram oor die hele provinsie heen.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bulls 31
Pumas 26
besig om te laai... Regstreeks
Royal AM 0
Orlando Pirates 2
Rand - Dollar
15.64
+0.5%
Rand - Pond
19.74
+0.4%
Rand - Euro
16.77
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.18
-0.2%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,852.56
+0.1%
Silwer
22.07
+0.2%
Palladium
2,065.50
+2.2%
Platinum
955.00
+0.5%
Brent-ruolie
117.40
+2.9%
Top-40
63,883
+1.4%
Alle aandele
70,486
+1.4%
Hulpbronne 10
76,948
+0.6%
Industriële 25
76,115
+1.3%
Finansiële 15
16,257
+2.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos